Monday, August 30, 2010

(D)ar(e)m

Moenie gefnuik word deur die rymelary nie.

Dit is 'n ARM

As 'n mens tegnies raak is dit eintlik 'n been,
omdat dit behoort aan 'n dier, maar omdat
evolusie vir JakkalsDaan toegelaat het om
op sy agterbene te loop, gebruik hy sy voorste
bene en -pote as arms en hande onderskeidelik.

(Arm kan natuurlik ook as (o.a.) 'n byvoeglike naamwoord gebruik word wanneer dit verwys
na iemand met min besittings of geld.) 







en DIT, is Darem:







Bietjie konteks:


No comments:

Post a Comment